We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Boy Meets Girl

by Jerome Rex

/

lyrics

Boy Meets Girl

Verse 1:
Boy meets girl en begin te chat
Dis mos hoe hierdie dinge begin
Met geen verwagting of hoop vir dit
Ons kyk maar waar hierdie ding ons wil bring
Maar die noodlot het saamgespan
En ons saam in sy net gevang
En toe ek vir my weer kom kry
Toe’s dit als vir my verby

Chorus:
Ek het nie ge-mean nie
Ek het nie ge-mean nie
Ek het nie ge-mean om te val vir jou soos wat ek het
Maar het anyway

Verse 2:
Onverwags en onkant gevang
Die ontwaking van my bestaan
My postuur ruil sy dialek
En ook die woordeskat van my lyftaal
Dis so waar, dit sal feite bly
Ek’s ‘n reus met jou naby my
En toe ek vir my weer kom kry
Toe’s dit als vir my verby

Bridge:
Jy’s my hart, jy’s uitsluitlik my
Prys van onskatbare waarde
Ek sou duisend maal kies
Om jou by my sy te kry
En alle twyfel kan buite bly
Want op hierdie aarde
Het ek oë net vir jou Jy’s die een vir my

credits

released February 9, 2023

license

all rights reserved

tags

about

Jerome Rex Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Jerome Rex

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Jerome Rex, you may also like: