We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ernstig ft. Vito

by Jerome Rex

/

about

Ernstig is a very loose retelling of the story of how my wife and I met for the first time.
The song was inspired by an original composition by Dokte aka Bevan Moleveld. Additional production is provided by Jeremy 'JK' Koeries and Jaecee Beats for Exilic Music.

lyrics

Verse 1:
Ek het haar gesien daar by kerk se move
Skielik is ek CSI, ek is net soos “wie is daai impressive goose?”
Hou dit cool en bring jou beste moves
Toe raak dinge ernstig

Met ‘n smile soos die son se lig
En haar lekker lyf wat gedagtes weg kan dryf soos die donkerte
Na die nag as dit oggend is
Toe raak dinge ernstig


Chorus:
As vanaand nooit tot ‘n einde kom nie, en die tyd
Vir ewigheid stilstaan en ons hier hou, sal dit my
Heeltemal pas en ek sou nie kla nie, dis OK
Waarheen sou ek gaan want ek wil net hier by jou bly


Bridge:
Hoe meer ons praat, hoe meer ek
Oor haar weet, hoe meer ek try
Om haar te boul, so leer ek,
Ek dink ek smaak die meisie kwaai


Verse 2:
Ek en haar tjommie is tjommies al lankal, ja sy stem dis
Goed om ons voor te stel so nou’s dit “aangename kennis”
Kalmeer my senuwees wat nogal opgewen is
Toe raak dinge ernstig

Ek vat haar hand, ons maak oogkontak
Oorweldig die moment wat my oopmond laat
Ek’s onkant soos hierdie dinge ons soms vang
Toe raak dinge ernstig


Chorus:
As vanaand nooit tot ‘n einde kom nie, en die tyd
Vir ewigheid stilstaan en ons hier hou, sal dit my
Heeltemal pas en ek sou nie kla nie, dis OK
Waarheen sou ek gaan want ek wil net hier by jou bly

credits

released December 10, 2021

license

tags

about

Jerome Rex Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Jerome Rex

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Jerome Rex, you may also like: